William Holden (karakterakteur)

William Holden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1862-05-22)22 Mei 1862
Sterfte 3 Maart 1932 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Holden (22 Mei 1862 – 3 Maart 1932) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Weary River (1929), Not So Dumb (1930), Holiday (1930), en Dance, Fools, Dance (1931).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy